速報APP / 社交 / HS OOSTERLIG

HS OOSTERLIG

價格:免費

更新日期:2017-03-07

檔案大小:16M

目前版本:2

版本需求:Android 4.0 以上版本

官方網站:http://www.appadvantage.co.za

Email:renier@appadvantage.co.za

HS  OOSTERLIG(圖1)-速報App

WELKOM BY HS OOSTERLIG

HS OOSTERLIG steun op waardes en norme wat vir ons ononderhandelbaar is soos:

- Ons Christelike Geloof;

- Liefde;

HS  OOSTERLIG(圖2)-速報App

- Moedertaalonderrig;

- Respek;

- Verantwoordelikheid;

- Passie;

HS  OOSTERLIG(圖3)-速報App

- Integriteit;

- Dankbaarheid

Ons gee erkenning aan die geskiedenis wat ons skool vooraf gegaan het. Die tradisies wat ons in hierdie tyd tot stand gebring het, sal ons altyd koester. Die leiers en administrateurs wat voorgeloop het, was ware baanbrekers. Ons prestasies beskou ons nie as vanselfsprekend nie.

Dit getuig van uitsonderlike talente van ons kinders, personeel en afrigters, wonderlike ouers uit die gemeenskap en groot genade van ons Hemelse Vader.

HS  OOSTERLIG(圖4)-速報App

Totale skoolopleiding by ons skool berus op die volgende drie velde nl. akademie, sport en kultuur.

By ons skool is dissipline vir ons baie belangrik, maar ons gun elke leerling lewersruimte. Sekerlik is dit waar ons slagspreuk sy oorsprong kry, nl. "HS OOSTERLIG - WAAR PRESTASIE NOG PRET IS'

HS  OOSTERLIG(圖5)-速報App